8 июн. 2021 г.

Sarie Marais

Sarie Marais is 'n bekende volksliedjie wat moontlik tydens die Tweede Vryheidsoorlog geskep is. Die lied is gaandeweg in ‘n aantal tale vertaal, deur verskeie sangers gesing en deur verskillende militêre orkeste gespeel.


In hierdie weergawe van Kenneth McKellar is verse 3 en 4 ongelukkig omgeruil, maar dit was die beste weergawe wat (a) al vier verse bevat, (b) redelike klank kwaliteit het en (c) die sanger nie té veel van ‘n Engelse aksent het nie.



Teks: (a) J.P. Toerien of (b) Dirk van Alphen of (c) Susters Bezuidenhout, (d) B.A. De Wet (vers 3)
Verwerking: Dirkie De Villiers

Комментариев нет:

Отправить комментарий

Фатальный рок рок-музыки

Говорят, что Паганини был первым рокером, хотя я считаю, что всё-таки - вариации Рахманинова на тему Паганини ближе рок-песне; многие почита...